Slag Yster
Ja, jy soek vir edukasie, jy blameer did nasie, wie se fokken skuld?
Roekeloos, jy’s moedeloos soos ‘n landmyn vol pyn, fokkol geduld
Ek stem saam, ek verstaan, soos ons hier staan, ek’s man alleen
Vat jou goed, blameer Verwoerd, en los ons hier versteen
Politiek, die retoriek, wie kan ons glo?
Elende, soeg en smart, die gat kant bo
Vermoor, versmoor, aanrant, maak nie sin
Die tyd is reg om terug te veg, die tyd raak min
SlagYster, skynheilig, verkragting en roof
Veraaier, Veraaier, Veraaier
SlagYster, skynheilig, verkragting en roof
Veraaier, Veraaier, Veraaier
Verwoesting, dewestasie, frustrasie, ‘n nasie verwoes
Ons lek ons wonde, kinders met leeg monde, sit en lag
Eugene sé, O koud is die windjie en skraal. En blink dit in dof-lig
En kaal, so wyd as die Heer se genade, lê die velde in sterlig en skade
Politiek, die retoriek, wie kan ons glo?
Elende, soeg en smart, die gat kant bo
Vermoor, versmoor, aanrant, maak nie sin
Die tyd is reg om terug te veg, die tyd raak min
SlagYster, skynheilig, verkragting en roof
Veraaier, Veraaier, Veraaier
SlagYster, skynheilig, verkragting en roof
Veraaier, Veraaier, Veraaier
©Philistine 2023